|
Bygelowe en fatalistiese oortuigings het 'n beduidende invloed op padongelukke in Suid-Afrika. Prof. Karl Peltzer, 'n navorsingsdirekteur van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN), het dié faktore in 'n navorsingsartikel, "The road ‘kill' factor", gepubliseer.
|