Main menu
DIRECTORIES
News

'n Terugkeer na hoe dié dinge vroeër gedoen is

Beeld,  30 October 2009
reference: related web-link
reference: related document

Meer as 'n dekade nadat die regering met sy omstrede kurrikulumhervorming in skole begin het, het die onderwysdepartement gister verskeie aanbevelings van 'n taakspan aanvaar wat neerkom "op 'n terugkeer na hoe baie dinge vroeër gedoen is".