News & events

News

31 July 2013

Forum: ‘n Regstelsel in krisis

Human Sciences Research Council (HSRC)

Ná bykans 20 jaar van hervormings in die strafregstelsel en beleggings van miljarde rande is daar nie sprake van ’n standhoudende verbetering in die publiek se vertroue in die stelsel nie. Lizette Lancaster verduidelik.

“Suid-Afrika se strafregstelsel verkeer in ’n krisis. As die vermoë van dié stelsel om misdaad te voorkom, te prosedeer en af te skrik, enige aanduiding is van die doeltreffendheid daarvan, is die hervorming daarvan tans nie net noodsaaklik nie, maar ’n nasionale prioriteit. Ongelukkig kan die stelsel nie maklik reggestel word nie. Dit word nie gekenmerk deur ’n enkele probleem wat vinnig opgelos kan word nie, maar deur versperrings, waarvan talle ’n agterstand in ander dele van die strafreg-pypleiding veroorsaak.”

Read full article

Source: Die Burger

Human Sciences Research Council (HSRC)