News & events

News

01 August 2013

Hoofartikel: Vertroue in SA se regstelsel is gans te laag

Human Sciences Research Council (HSRC)

’N Bekwame, onpartydige en onafhanklike regstelsel – bestaande uit ’n kombinasie van die polisie, die openbare vervolgingsgesag en die howe – is van fundamentele belang vir enige land. Die taak van só ’n stelsel is om die orde en reg te handhaaf, oortreders te straf, as arbiter in geskille tussen burgers op te tree en die demokratiese vryhede van die burgers teenoor die owerheid te beskerm.

Maar die stelsel kan slegs goed funksioneer as ’n kritiese massa van die burgers vertroue daarin het. Daarom is die uitslag van ’n ondersoek deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing ontstellend.

Lees artikel

Source: Die Burger

Human Sciences Research Council (HSRC)