News & events

News

28 August 2013

RGN ‘sal twee howe navors’

Human Sciences Research Council (HSRC)

Planne om uitsprake van die konstitusionele en die appèlhof as deel van die transformasie van die regbank te hersien, het vandeesweek weer onder skoot gekom.

Dít nadat Jeff Radebe, minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, in ’n antwoord op ’n parlementêre vraag gesê het die tender vir dié navorsing is toegeken aan die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) in samewerking met die Universiteit van Fort Hare.

Lees artikel

Source: www.dieburger.com

Human Sciences Research Council (HSRC)